Lees Meer
Ps 32:7 "U is my wegkruipplek, U vul my hart met liedere van bevryding!" Wonderlike waar woorde...in hierdie uiters bedrywige tyd voor die jaar sluit! Elke gedagte na ons kant toe word inniglik waardeer! Dankie aan almal wat die...
Teks:Deut 33:27 "DIE EWIGE GOD IS 'N SKUILPLEK, SY ARMS IS ALTYD ONDER JOU!"
"U SAL HOM IN VOLKOME VREDE BEWAAR WIE SE HART ONVERDEELD OP U GERIG IS, OMDAT HY OP U VERTROU!" Is 26:3