Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
Wat Ons Glo en Bely

ONS BELY SAAM MET SIMON PETRUS:
U (Jesus Christus van Nasaret) is die Christus, die Seun van die lewende God.
- Mat.16:16 ANV 1983. Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Ons glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde
en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus,
gekruisig is, gesterf het, begrawe is en ter helle neergedaal het;
wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
wat opgevaar het na die hemel
en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe
en die wat reeds gesterf het.

Ons glo in die Heilige Gees. Ons glo aan ‘n heilige, algemene Christelike Kerk
die gemeenskap van die Heiliges; die vergewing van sondes;
die opstanding van die liggaam en ‘n ewige lewe. — Apostoliese Geloofsbelydenis.


Credo in Deum, Patrem omnipotentem, Creatorem caeli et terrae. Et in Iesum Christum, Filium eius unicum, Dominum nostrum: qui conceptus est de Spiritu Sancto, natus ex Maria Virgine, passus sub Pontio Pilato, crucifixus, mortuus, et sepultus, descendit ad inferos, tertia die resurrexit a mortuis, ascendit ad caelos, sedet ad dexteram Dei Patris omnipotentis, inde venturus est iudicare vivos et mortuos.Credo in Spiritum Sanctum, sanctam Ecclesiam catholicam, sanctorum communionem, remissionem peccatorum, carnis resurrectionem, vitam aeternam. Amen. [1]

WE CONFESS OUR FAITH IN THE WORDS OF SIMON PETER:
You (Jesus Christ of Nazareth) are the Messiah, the Son of the living God.
- Matt 16:16, GNB

We believe in one God, the Father, the Almighty, Maker of heaven and earth, of all that is, seen and unseen. We believe in one Lord, Jesus Christ, the only Son of God, eternally begotten of the Father, God from God, Light from Light, true God from true God, begotten, not made, of one Being with the Father. Through Him all things were made. For us and for our salvation He came down from heaven, was incarnate of the Holy Spirit and the virgin Mary and became truly human. For our sake He was crucified under Pontius Pilate; He suffered death and was buried. On the third day He rose again in accordance with the Scriptures; He ascended into heaven and is seated at the right hand of the Father. He will come again in glory to judge the living and the dead, and his kingdom will have no end.

We believe in the Holy Spirit, the Lord, the giver of life, who proceeds from the Father and the Son, who with the Father and the Son is worshiped and glorified, who has spoken through the prophets. We believe in one holy catholic (world-wide and universal) and apostolic Church. We acknowledge one Baptism for the forgiveness of sins. We look for the resurrection of the dead, and the life of the world to come.
- AD 325, First Council of Nicaea. [2]


Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is 'n rots? Psalm 18:31

For who is God, but the LORD? And who is a rock, except our God?—Ps. 18:31, ESV


[1] Apostoliese Geloofsbelydenis in Latyn: http://af.wikipedia.org/wiki/Apostoliese_Geloofsbelydenis.
[2] http://www.elca.org/What-We-Believe/Statements-of-Belief/The-Nicene-Creed.aspx.

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2017 Seker.co.za
Chillies