Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
My Tube

Credit:Photograph: CHRIS THOMAS. http://twistedsifter.com/2013/03/most-perfectly-timed-photos-ever/


THIS IS IT?

ThePanin: THIS IS IT

THIS IS IT?

NO.


O COME, ALL YE FAITHFUL. - at Westminster Abbey.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=l1wHyMR_SCA


CROWN HIM WITH MANY CROWNS. - Westminster Abbey.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=3kPkjghup8E


RUWE STORMEN.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=6RtMFo61ais&list=PL6F5475B23BF0EA34



Gé Korsten – Reën





BRON: https://www.youtube.com/watch?v=K5xe4P5SPJg



I will follow him, Nun's Chorus





BRON: https://www.youtube.com/watch?v=v79sjCscbuo



Daar is kracht in het bloed (Urker Mannenkoor Hallelujah)



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=qSTHCplTgWk



Welk een Vriend is onze Jezus.


BRON: BRON: https://www.youtube.com/watch?v=yKoT2ww_yQI



CHRISTMAS IN VIENNA 2008(HD)



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=NnLIMWLs0b8



POSKANTOOR : Afrikaanse deurbraak opera. Sal tydens Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom in Oktober op die planke wees. 7 Oktober om 14:30 8 Oktober om 20:30 9 Oktober om 14:30 Plek: Sanlam Ouditorium. LEES: http://www.channel24.co.za/News/Local/Groundbreaking-Afrikaans-opera-set-to-dazzle-at-Aardklop-20141002



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=jED5Z4HDIVk



ER KOMEN STROMEN VAN ZEGEN.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=2_eMQcq64bQ&index=2&list=PLOR6Y01KabuusUDmgbZvuC7-O9 qxHClHE



Nieuw Jeruzalem / Lichtstad met Uw paarlen poorten.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=zS6VxuyN448



HOE GROOT ZIJT GIJ: NederlandZingt.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=wirDzGjVKVU



Martin Mans Voorwaarts Christenstrijders.



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=-v4XqSNlQKA



Crown Him With Many Crowns - Westminster Abbey


"
BRON: https://www.youtube.com/watch?v=cxqylxfYyQM



Abide With Me Hymn - Gods Country


">
BRON: https://www.youtube.com/watch?v=cxqylxfYyQM




ST EF BOS: LIED VAN VAN RUTH - MY LAND IS JOU LAND (met het Metropole Orkest)




BRON:https://www.youtube.com/watch?v=gSpIk3cmdNA



Andre Rieu - I Will Follow Him

<>
BRON: https://www.youtube.com/watch?v=FcLF5wopyjo


GUIDE ME O THOU GREAT REDEEMER - The Royal wedding.


BRON: http://www.youtube.com/watch?v=SwvpTl88jwI




PIE JESU AND AGNUS DEI -Kings College Faure.


BRON: http://www.youtube.com/watch?v=ve-ZlqMxhhA&list=RDve-ZlqMxhhA#t=60


JOYFUL, JOYFUL WE ADORE THEE.

.
BRON: http://www.youtube.com/watch?v=ve-ZlqMxhhA&list=RDve-ZlqMxhhA#t=60




WESTMINSTER ABBEY - OH GOD OUR HELP IN AGES PAST.

.
BRON: http://www.youtube.com/watch?v=rsHIwXTjAOU



ANDRÉ RIEU & MIRUSIA - AVE MARIA.

.
BRON: http://www.youtube.com/watch?v=3d4xXvF2ukY


HAYDN - JOHN NELSON - VON DEINER GÜT O HERR UND GOTT - THE CREATION.

BRON: http://www.youtube.com/watch?v=mUMc86vmdTs



The Story of Jonah.

BRON:http://www.youtube.com/watch?v=RG-eGL2lefI7



Gebed Koos du Plessis – tiaan.

BRON: http://www.youtube.com/watch?v=hX4sPcL2I1Q


Willie Joubert Ek Wil Jubel.

BRON: http://www.youtube.com/watch?v=9JC5hQ0xSXM&list=PLE6F748DBEBBAC61D


Louis Brittz - Op Vaste Fondamente (On Solid Foundations).

BRON: http://www.youtube.com/watch?v=rMk52O__SYQ


STELLENBOSCH SE UNIVERSITEITSKOOR EN STELLENBERG SE MEISIESKOOR. LAAT HEER U SEËN OP HUL DAAL

BRON:http://www.youtube.com/watch?v=E5hquFFu2fU



Anneli van Rooyen - Seënbede.flv

BRON: https://www.youtube.com/watch?v=Mh7HSw1Ziwo


Juanita du Plessis - Houtkruis.mp4

BRON: https://www.youtube.com/watch?v=jwjFqREikYU




PLEA FROM AFRICA -- Morne van der Berg.

BRON: https://www.youtube.com/watch?v=XsWj1FwjPBo



AN DIE FREUDE (Ode To Joy) BY ANDRE RIEU, CARMEN MONARCHA.
BRON: https://www.youtube.com/watch?v=2aQ8DUHMg7o




BrigShtman &Sarah Brightman & Andrea Bocelli - Time to Say Goodbye 1997 Video stereo
widescreen

BRON:https://www.youtube.com/watch?v=Nl9WMIPzd6w
BEKENDE EVANGELIESE GEVOELSLIED.

Nearer, My God, to Thee - Andre Rieu HD




BRON: https://www.youtube.com/watch?v=vcmXgqK4klU



DIE SIELVERHEFFENDE "Bread of Angels."
Panis Angelicus - King's College, Cambridge.




BRON: https://www.youtube.com/watch?v=PK3TeWqSAZk



LIED WAT JOU DAG VERANDER.

TO GOD BE THE GLORY-SONGS OF PRAISE CELEBRATING




BRON: https://www.youtube.com/watch?v=ORH6TuZjM-Y




RINA HUGO & Hi-5 WAT 'n VRIEND HET ONS IN JESUS.




BRON: https://www.youtube.com/watch?v=U-d-OrHIrbA

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------



ONWARD, CHRISTIAN SOLDIERS arr. BY SAMUEL METZGER



BRON: https://www.youtube.com/watch?v=YoW6GuJQLzc












MUSIEK VIR DIE EINDTYD
Waarom is André Rieu se uitvoering van die Radetzke-mars ‘n teken van die eindtyd? Op die video word geskaats-dans op die maat van Marsmusiek. Dit is nie soldate wat marsjeer na die slagveld van ‘n oorlog nie. Jesaja 14:7 Die hele aarde het nou rus en vrede, sy inwoners juig en sing.



BRON:https://www.youtube.com/watch?v=vAZbMjuM3dI




-----------------------------------------------------------------------------------------

ROEREND,
JERUSALEM gesing deur Ge Korsten.




BRON : https://www.youtube.com/watch?v=MnS40xSHMYQ


-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

n LIED VAN HOOP!
Hallelujah
-- Andre Rieu




BRON: https://www.youtube.com/watch?v=d_psFfD9Ib4


--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Waarom behoort ons God te dank?
1Thessalonisense 5:18 Wees in alles dankbaar,want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.


BRON: https://www.youtube.com/watch?v=Nn97Q3sIDaI

--------------------------------------------------------------------------------------------------
André Rieu
- You Raise me Up



BRON : https://www.youtube.com/watch?v=DIs5wPyLEhU



Jan de Wet :KYK DIE LAM.



YouTube, Jan de Wet kyk die Lam. https://www.youtube.com/watch?v=1tSMmz99ZVY&feature=player_detailpage



IN DIE HEMEL IS DIE HEER
https://www.youtube.com/watch?v=FvHMrS9k1ps&feature=player_detailpage#t=8





Hoe asemrowend is ons bestaan in Christus! Ons in HOM en Hy in ons. Maar ook: In die hemel is die HEER, ons Koning wat regeer. Ons Vader in beheer. Geniet!

BRON: YOUTUBE, IN DIE HEMEL IS DIE HEER. https://www.youtube.com/watch?v=FvHMrS9k1ps&feature=player_detailpage#t=8


MERCY/GENADE
YouTube http://www.youtube.com/watch?v=5lbke4t9ABE

Toe die HERE sien dat ... al die versinsels wat die mens in sy hart bedink, altyddeur net sleg was, het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in Sy hart. — Genesis 6: 5,6.AOV.

Met 'n besope mens praat jy verniet. Spreuke 23: 29-35 is ook 'n neverending story: Wie is dit wat sug en steun, wat rusie maak en kla, onnodig seerkry en bloedbelope oë het? Dit is dié wat tot laat sit en drink, dié wat aanhou proe aan drank. .. Agterna pik hy (drank) soos 'n slang, spoeg hy gif soos 'n kobra. Dan sien jy vreemde dinge en praat jy verkeerde dinge; dit voel of jy op die oop see lê, of jy bo-op 'n seilskip se touwerk lê, en jy dink: ek het dan nie seergekry toe hulle my geslaan het nie; ek het nie gevoel toe hulle my aangeval het nie! Wanneer word ek wakker? Ek wil maar weer iets gaan soek om te drink.
Op 'n dag nadat ons hele bouspan Spreuke 23-mense was, het die woede, die grief en droefheid vir ons te veel geword. Ons het hulle om die beurt gaan uitvreet.
Die nag na die groot uitvreet het God gesê: Hulle het meer as uitvreet nodig. Hulle het My nodig, so nodig as wat julle My nodig gehad het toe julle nog ver van My af was. Hulle het My ook 24/24 nodig, net soos julle wat sonder verdienste en deur My genade alleen in Jesus Christus is, lote in die Wingerdstok. (Joh.15).

HULLE IS NIE UITGEVREET NIE
Op 'n dag het Jesus by 'n uitbuiter, 'n volksverraaier, 'n man wat die Jode besteel het, gaan staan en hom geroep om Hom te volg.Die ete wat hierop gevolg het, moes 'n riller vir elke vrome siel gewees het. Daar was sekerlik luidrugtige Spreuke 23-mense om die tafels, mense met dranksakke onder die oë, diewe en mense by wie ons nie dood gesien wil wees nie.
Jesus het hulle nie uitgevreet nie. Vir elkeen van ons wat mense uitvreet, het Hy eens en vir altyd, soos vir die Fariseërs en Skrifgeleerdes, gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.’ Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.” (Matteus 9:12,13.)



MANNA IN THE WILDERNESS


Lord, no desert biome can ever produce and sustain this.
No plant or tree, nothing known to man could have sustained more than a million people for a period of 40 years.There is no scientific explanation for this. The only explanation for what happened here, is in your Word.
You are the explanation.
Almighty God, we honour You.


Video: BIBLE STORIES: MANNA IN THE WILDERNESS.http://www.youtube.com/watch?v=1TLSjwur8h4.




A CAMBODIAN JOURNEY: DOCUMENTARY



There is much to think about in this documentary.
There is longing, empathy, understanding.
There is a superb example set by young Christians.
There is caring and the spirit of Christ.
See the Rossouw Family in the Missions section, SENDING. They are missionaries in Cambodia.
Do you have a minute to spare to pray for the people of Cambodia?
YouTubehttp://www.youtube.com/watch?v=Q2RcKdVu4WU


SWALLOW/SWAELTJIE


Here, dankie vir swaeltjies wat ons sprakeloos laat oor U.

YOUTUBE: SWALLOW BIRD: http://www.youtube.com/watch?v=fBREfUFPMnM


ALL HEAVENS DECLARE THE GLORY OF THE RISEN LORD
'n Bybelstudie oor die intellek en insigte van die mens voor die sondeval is beskikbaar in BYBELSTUDIE, linkerkieslys. Die titel is: HOE SKERP WAS ADAM EN EVA SE INTELLEK?


ERKENNING:
YouTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=FXnvckvpBxU




DIE BESTE BESTUURDER OP DIE PAD


Is dit nou nie die mees Evangeliese ding wat 'n pa kan doen nie?
Geniet die gesinsmusiek... geniet die gesin wat die Here vir jou gegee het.
As jy vaderloos grootword of grootgeword het, God is jou Vader. En Hy is die beste Bestuurder op die pad!
Vir elkeen wat hier kom kyk: jou Vader is die beste Bestuurder op die pad!

Video: SOME SAY LOVE. FAMILY GUY. YOUTUBE http://www.youtube.com/watch?v=o8oR1Sy0Gug



JESUS CHRIST IN SCRIPTURE




Yitzhak Perlman and Cantor Yitzchak Meir Helfgot - Kol Nidrei

YouTube:http://www.youtube.com/watch?v=vOzmq887oKE



Kol Nidre: about standing firm in our commitment with God

by deborah staiman

I have observed that many Jewish people consider Kol Nidre the spiritual highlight of the liturgy during the High Holy Day period — perhaps even the yearly cycle of holidays. Most can either hum the first musical motif or identify its melody. However, very few understand the actual content of Kol Nidre.

Kol Nidre is an Aramaic declaration, meaning "All Vows." It states that all personal vows and oaths that a person makes unwittingly, rashly or unknowingly during the year should be considered null and void since these types of vows would have been difficult to fulfill. It is interesting to note that Kol Nidre acquired particular significance during the period of persecutions in Spain in which some 100,000 Jews were forced to forswear the Jewish faith and adopt Christianity. The prayer was used by these secret Jews, or Marranos, as they were called, to renounce the vows that had been imposed upon them by the Inquisition...

...A community in this state of closeness is thereby renewing the Jewish people's covenant with God. Once again many Jews are taking part in sacred history, symbolically playing out the traditional Torah reading on Yom Kippur, a passage found in Deuteronomy 29:9-14 titled Nitzavim from the Hebrew word which means "to stand firmly" with total commitment:

"You stand this day, all of you, before the Lord your God — the heads of your tribes, your elders and officers, every one in Israel, men, women and children, and the strangers in your camp, from the one who chops your wood to the one who draws your water — to enter into the sworn covenant which the Lord your God makes with you this day in order to establish you henceforth as the people whose only God is the Lord, as you had been promised, and as God had sworn to your fathers, to Abraham, Isaac and Jacob. And it is not with you alone that I make this sworn covenant. I make it with those who are standing here with us today before the Lord our God, and equally with all who are not here with us today."
Source:http://www.jweekly.com/article/full/27292/kol-nidre-is-about-standing-firm-in-our-commitment-with-god/




Die ware Irene

Here, hierdie kind is U kind.
Ons bid dat U haar nou elke dag sal vashou en dra.
Ons bid dat sy elke droom wat U in haar hart gelê het, in u krag sal verwesenlik.
O, Here, laat baie van u kinders nou vir haar bid.




Onderhoud met Dr. Skip Moen. YOuTube: http://www.youtube.com/watch?v=zrz36sv_dOU&feature=player_embedded#t=0



DIE WêRELD VAN JOU KLEINKINDERS
JOU FEITE VOORDAT HULLE DIE TOEKOMS BINNEGAAN

Handelinge 2:17-21
Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom.
Ja, op my dienaars en my dienaresse sal Ek in daardie dae my Gees uitstort, en hulle sal as profete optree.
Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke.
Die son sal pikdonker word en die maan bloedrooi voordat die groot en glorieryke dag van die Here kom.
So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

NAMAKWALAND/NAMAQUALAND

This is an advert, but we don't advertise the tour. We just love Namaqualand and the One who created this paradise on earth.
YOUTUBE http://www.youtube.com/watch?v=nf9b7pWpP98



Gen 1:1: In the beginning God created the heavens and the earth.
Gen 1:1: In die begin het God die hemel en die aarde gemaak.


EK EN DIE 200 KG PAK OP MY RUG
Wat moet ek omtrent die onregte van my verlede doen— ook die onregte wat ouers ‘n kind kan aandoen? Een persoon wat John Piper se antwoord uit die Skrif gehoor het, skryf: “This is an awesome word. Praise God!''
This is an outbound link to YOUTUBE:
http://www.youtube.com/watch?v=Ed46WaTSA7E

JOHN PIPER ON THE WRONGS IN YOUR PAST


So moet julle dan bid: ...Ën vergewe ons ons skulde, soos wat ons ook ons skuldenaars vergewe." —Jesus Christus.


Jakob Lindberg speel Weiss op 'n oorspronklike 1590 Rauwolf Luit

Min musiekinstrumente raak die emosies so direk aan soos die luit.
Het jy geweet dat die Babiloniërs luitspelers was ? En dat hierdie geluid drieduisend jaar gelede 'n oomblik van keuse aangekondig het?


Dan 3:1 Koning Nebukadnesar het 'n goue beeld laat maak, dertig meter hoog en drie meter breed, en dit laat oprig in die Duradal in die provinsie Babel.
Dan 3:2 Toe het hy opdrag gegee dat al sy amptenare, die goewerneurs-generaal, die goewerneurs, die administrateurs, die raadgewers, die tesourieamptenare, die regters, die landdroste, al die hoofamptenare van die provinsie, bymekaar moes kom vir die wyding van die beeld wat die koning laat oprig het.
Dan 3:3 So het al die hoë amptenare, die goewerneurs-generaal, die goewerneurs, die administrateurs, die raadgewers, die tesourieamptenare, die regters, die landdroste, al die hoofamptenare van die provinsie, bymekaargekom vir die wyding van die beeld wat koning Nebukadnesar laat oprig het en hulle het voor die beeld gaan staan.
Dan 3:4 'n Aankondiger het hard geroep: “Alle volke, nasies en taalgroepe, julle word beveel:
Dan 3:5 Wanneer julle die geluid hoor van trompet, fluit, siter, lier, harp, 'n ander blaas- of musiekinstrument, moet julle buig voor die goue beeld wat koning Nebukadnesar laat oprig het, en dit aanbid.
Dan 3:6 Wie nie buig en die beeld aanbid nie, sal onmiddellik in 'n brandende oond gegooi word.”
Dan 3:7 Daarom het al die volke, nasies en taalgroepe, sodra hulle die geluid van trompet, fluit, siter, lier, harp of enige ander musiekinstrument hoor, voor die goue beeld wat koning Nebukadnesar laat oprig het, gebuig en dit aanbid.
Dan 3:8 Dit was toe dat sekere Galdeërs die Jode gaan verkla het.
Dan 3:9 Hulle het vir koning Nebukadnesar gesê: “Mag die koning baie lank lewe!
Dan 3:10 U het 'n bevel uitgevaardig dat enigiemand wat die geluid hoor van trompet, fluit, siter, lier, harp, 'n ander blaas- of musiekinstrument, voor die goue beeld moet buig en dit moet aanbid.
Dan 3:11 Wie nie buig en die beeld aanbid nie, moet in 'n brandende oond gegooi word.
Dan 3:12 Maar, U Majesteit, nou is daar Jode, Sadrag, Mesag en Abednego, vir wie u in beheer van die administrasie van die provinsie Babel geplaas het, wat hulle nie steur aan u bevel nie. Hulle dien nie u god nie, hulle aanbid nie die goue beeld wat u laat oprig het nie.”


Geniet die heerlike musiek!

This is an outbound link to YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=LX3Ki3N7KWI


THE LORD'S PRAYER

Oh, my soul, when you are in distress... sing the Lord's prayer.
Oh, my soul, when you are bursting with joy... sing the Lord's prayer.
Oh, my soul, when you do not know what to pray... sing the Lord's prayer.
Oh, my soul, when the morn is bright and life itself feels like a breeze... sing the Lord's prayer.
Oh, my soul, sing the Lord's prayer on earth and in the life to come.




This is an outbound link to THE LORD'S PRAYER, vocalist: Andrea Bocelli. YouTube
http://www.youtube.com/watch?v=TAFj2-u2cGQ


Eerste AVE MARIA video soos gesing deur Olga Szyrowa
First AVE MARIA video as sung by Olga Szyrowa




Nadat jy hierna geluister het, kyk SO HET JY GOD SE KIND GEWORD, die tweede video.
After you have listened to this, watch: THIS IS HOW YOU BECAME GOD'S CHILD.


This is an outbound link to: Ave Maria - Olga Szyrowa (Sopran)
YouTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=jA1qaOu_TDk

So het jy God se kind geword
This is how you became God's child



This is an outbound link to : Ave Maria Olga Szyrowa (Sopran) - Pasja / Passion of the Christ, The (2004): YOUTUBE http://www.youtube.com/watch?v=2y8ZnrNd7uE

Jes 53:5 Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom.
Isa 53:5 But because of our sins he was wounded, beaten because of the evil we did. We are healed by the punishment he suffered, made whole by the blows he received.



CANZONETTA "RIDENTE LA CALMA" W.A.MOZART k.v. 152. Olga ZHIROVA /

...because a voice from heaven is a gift to be given.
...omdat 'n stem uit die hemel 'n geskenk is om aan ander te gee.





This is an outbound link to YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=PBLzTRst9ag



A NEW COVENANT: JER 31:31-34
Oor u woord is ek so bly soos iemand wat 'n groot skat in die hande gekry het. Psalm 199: 162.





This is an outbound link to A NEW COVENANT, JER 31:31-34. YOUTUBE http://www.youtube.com/watch?v=ZzOKVK5CxEQ




ADHD: TO MEDICATE OR NOT?
This is an outbound link to http://www.youtube.com/watch?v=V724jfgabKE


Jak 1:5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.
Jas 1:5 But if any of you lack wisdom, you should pray to God, who will give it to you;
because God gives generously and graciously to all.




FIGHT CIRCUMSTANTIAL ANXIETY
(CIRCUMSTANTIAL ANXIETY: angstigheid en malende gedagtes omdat ons ons in 'n moeilike situasie bevind.)




YOU are going to come through this!
God's Word says so. Dear surfer, fellow pilgrim, this video has attracted your attention because you are worried (sick). I am often worried sick: I am prone to worry. This is God's message to those of us who are like that. Praise Him! For our Father is good. He calls us to Him and this is what He says to us.

This is an outbound link to JOHN PIPER: FIGHT CIRCUMSTANTIAL ANXIETY. YouTube:
http://www.youtube.com/watch?v=taVLeJMqS1g


Relationship advice for women: Five tips for avoiding heartache
Irrefutable, short and not sweet.



This is an outbound link to FIVE TIPS FOR AVOIDING HEARTACHE by Steve Maraboli. YOUTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=2o_9u4TiHao.

You do not have what you want because you do not ask God for it.3 And when you ask, you do not receive it, because your motives are bad; you ask for things to use for your own pleasures.—James 4:2,3.

AFRIKAANS: Julle kry nie, omdat julle nie bid nie. As julle bid, ontvang julle nie, omdat julle verkeerd bid: julle wil net julle selfsugtige begeertes bevredig.— Jak 4:1,2.






I knew what I was getting into...



This is an outbound link to Misty Edwards: I knew what I was getting into.... YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=IJ8pu_OHz2Y

Rom 3:10 Daar staan immers geskrywe: “Daar is nie een wat regverdig is nie, selfs nie een nie,
Rom 3:11 daar is nie een wat verstandig is nie; daar is nie een wat na die wil van God vra nie.
Rom 3:12 Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.
Rom 3:19 Dit weet ons: alles wat Moses se wet sê, sê hy vir dié wat die wet het. Niemand sal hom dus kan verweer nie, en die hele wêreld is strafwaardig voor God.
Rom 3:20 Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer 'n mens wat sonde is.
Rom 3:21 Maar nou het die vryspraak deur God waarvan die wet en die profete getuig, in werking getree. Dit is die vryspraak wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie,
Rom 3:22 maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo.
Rom 3:23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,
Rom 3:24 maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus.
Rom 3:25 Hom het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo. Hierdeur het God getoon wat sy vryspraak behels: Hy het die sondes wat Hy voorheen in sy verdraagsaamheid tydelik ongestraf laat bly het, vergewe. Maar Hy het ook getoon wat sy vryspraak in die teenswoordige tyd behels: Hy oordeel regverdig deurdat Hy elkeen vryspreek wat in Jesus glo.





GENESIS 1:1: THE TOUCH OF GOD

Gen 1:1 In the beginning, God created the heavens and the earth.

This is an outbound link to YOUTUBE: The amazing first verse of the Bible: http://www.youtube.com/watch?v=ZV0hUldrYp4

Does it matter which Person of the Trinity we pray to?
The answer to a question many of us have been afraid/shy to ask.
Joh. 17: 26: "Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak, en Ek sal dit verder bekend maak, sodat die liefde wat U aan My bewys het, in hulle kan wees en Ek ook in hulle.”

Joh. 17:26. "I made you known to them, and I will continue to do so, in order that the love you have for me may be in them, and so that I also may be in them."
This is an outbound link to YOUTUBE: John Piper: Does it matter which Person of the Trinity we pray to?
http://www.youtube.com/watch?v=3kdOrDtth08




THE VERY HUNGRY CATERPILLAR: ERIC CARLE

THIS IS AN OUTBOUND LINK TO YOUTUBE: THE VERY HUNGRY CATERPILLAR: http://www.youtube.com/watch?v=_4HI7q38VmQ



OUTRAGEOUS GRACE



This is an outbound link to: There's A Lot Of Pain (Outrageous Grace) - Robin Mark. YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=-fYgSiBaUEk

Tel hom op jou skoot, Mamma...Spesiaal vir jou en jou kleuter





This is an outbound link to: YOUTUBE, BABA BLACK SHEEP NURSERY RHYMES: http://www.youtube.com/watch?v=6ddKA4Vjhis

People ask:
Is it wrong to use all kinds of musical instruments in the worship service?

Praise the Lord... but how?

This is an outbound link to YouTube http://www.youtube.com/watch?v=OMjo2mENQCc




LIVE BY DESIGN OR DEFAULT

Mense val al hoe meer terug op lewensafrigters (lifestyle coaches) en selfs beeldpoetsers.
Hoe gaan dit tans met jou in jou lewe as pa of ma, sakepersoon, sendeling, skrywer, gospelsanger, advokaat?
Gordon MacDonald is 'n Geesvervulde mentor. Kom sit. Hier kan jy nuut oor jou lewe begin dink.

People rely on lifestyle coaches
more and more. Or: more and more people rely on lifestyle coaches.
What is going on in your life as a business woman, author, parent, te
acher? Gordon MacDonald is a Spirit-filled mentor. Have a seat. This may be a newe beginning.

This is an outbound link to: http://www.youtube.com/watch?v=NtVVF0STXF0


GOD GREW TIRED OF US: vollengte rolprent, dokumentêr.



Die storie van 27 000 ouerlose seuns — the lost boys of Sudan— wat in die noorde van Afrika na 'n toekoms gesoek het. 'n Paar van hulle het dit gevind.
Hier is 'n fliek vir jou gesin, jou tuisskool, jou selgroep, jouself. 'n Storie van volharding, oorwinning en geloof.

I'm a high school English teacher and I show this to my students every year and tell them to be thankful for what they have and so they can learn what true resilience and faith is. — Alicha Nicole.


This is an outbound link to YOUTUBE: GOD GREW TIRED OF US: http://www.youtube.com/watch?v=d6o2F6pdG7I

NOAH'S ARK AND THE FLOOD: A PROPHECY OF CHRIST'S SECOND COMING



This is an outbound link to YOUTUBE: Noah's Ark and the Flood: A Prophetic Picture of Christ's second coming. http://www.youtube.com/watch?v=CGC1i1-f22A

Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus.Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. — 2 Tim 3:14-17.

But as for you, continue in the truths that you were taught and firmly believe. You know who your teachers were,and you remember that ever since you were a child, you have known the Holy Scriptures, which are able to give you the wisdom that leads to salvation through faith in Christ Jesus. All Scripture is inspired by God and is useful for teaching the truth, rebuking error, correcting faults, and giving instruction for right living, so that the person who serves God may be fully qualified and equipped to do every kind of good deed. — 2 Tim 3:14-17.


NURSE SHARES 30 YEARS OF SPIRITUAL EXPERIENCE WITH DYING PATIENTS


En wanneer hierdie verganklike liggaam met die onverganklike beklee is, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike, dan sal die woord wat geskrywe staan, vervul word: “Die dood is vernietig, die oorwinning is behaal.” Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?” Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus. — 1 Kor 15:54-58.

THIS IS AN OUTBOUND LINK TO YOUTUBE, http://www.youtube.com/watch?v=kl5cu1H4Hss

Soli Deo gloria: Ryan Walt. Panfluitmusiek uit die hemel.


This is an outbound link to RYAN WALT: Soli Deo Gloria: YouTube, http://www.youtube.com/watch?v=JlhyWVHg4xo
Help me speak, Lord, and I will praise you. — Psa 51:15.
Here, gee my die woorde om u lof te verkondig. — Psalm 51:15.


ONS KONING KOM: JUANITA DU PLESSIS



This is an outbound link to YOUTUBE:JUANITA DU PLESSIS, ONS KONING KOM.
http://www.youtube.com/watch?v=Pd0om5B9dFs


Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker! “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. -Op 1:7,8.

THE SECRET OF KNOWING GOD



This is an outbound link to YOUTUBE: John Piper: The Secret of Knowing God. http://www.youtube.com/watch?v=3La2ovIjMhw
John 1:1 - In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God.

How to raise godly children in an ungodly world



Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet 'n merk op jou voorkop wees. Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte. — Deut 6: 4-9.

This is an outbound link to YouTube: Raising Godly Children. http://www.youtube.com/watch?v=Ef5AqI7wqpU
.


Names of GOD



This is an outbound link to YouTube, NAMES OF GOD: http://www.youtube.com/watch?v=T5-6gwssX0Y
Wat julle ook al in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik kan word.
As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen. — Joh 14: 13,14.

And I will do whatever you ask for in my name, so that the Father's glory will be shown through the Son.
If you ask me for anything in my name, I will do it. — John 14: 13,14.

Holy is the LORD GOD: TELEMANN - HEILIG, HEILIG, HEILIG IST GOTT ( Oratorio 1747 )

Eze_39:7 "And my holy name I will make known in the midst of my people Israel, and I will not let my holy name be profaned anymore. And the nations shall know that I am the LORD, the Holy One in Israel.


This is an outbound link to YouTube
http://www.youtube.com/watch?v=hTBnsVNHUHE



YOU WILL SUFFER

This may be the parting point, the moment, the hour and the place where we say: religion is not for me.
Thank God! Religion means nothing when suffering comes.
But blessed is the man/woman/person/weeping family/deeply hurt person/believer who does not doubt Me, Jesus Christ said. (Luke 7:23.)


This may be the parting point, the moment, the hour and the place where we say: Jesus Christ is not for me.
The disciples were at the point. Sometimes we are close, very close to that point. But Simon Peter said: "Lord, to whom shall we go? You have the words that give eternal life." (John 6:68.)

Does this message mean that we should condone evil, murder, rape, abuse, violence and the terrible things that are happening in our country? Never ever.
May every Christian, every weeping person who reads this, be an instrument in God's hand to do what God Himself wants us to do in times like these.


Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat ewige lewe gee. - Johannes 6:68.

This is an outbound link to YOU WILL SUFFER, JOHN PIPER. YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=--JiiuJNvt4



Alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig. —Fil 4:8.
Fill your minds with those things that are good and that deserve praise: things that are true, noble, right, pure, lovely, and honorable. —Phil 4:8.

INSPIRE AND BLESS OTHERS!
Inspire, bless and comfort others . Have you made or enjoyed a YouTube video that can be a blessing to others? (Maximum 10 minutes, says YouTube.) Then let us create an outbound link to it. Upload the video you made to YouTube. Here’s a link to easy instructions as to how it is done:
http://www.youtube.com/watch?v=_O7iUiftbKU. Now copy, paste and complete the TEMPLATE.

INSPIREER EN SEëN ANDER!
Inspireer, seën en bemoedig ander. Het julle 'n inspirerende video gemaak of gesien, een wat julle graag met ander wil deel? (Maksimum 10 minute, sê YouTube.) Laat ons 'n uitwaartse skakel daarheen verskaf. Laai julle video op YouTube. Om dit te leer doen, gebruik hierdie skakel: http://www.youtube.com/watch?v=_O7iUiftbKU. Kopieer, plak en voltooi die sjabloon.

TEMPLATE

CAPTION/OPSKRIF.Example/voorbeeld: PA EN SEUN. Die één video wat elke pa moet kyk

YouTube video URL:

BRIEF DESCRIPTION (Your own or as on YouTube) : Maximum: 80 words.
KORT BESKRYWING (jou eie of soos op YouTube. Maksimum: 60 woorde.

INGESTUUR DEUR/ SUBMITTED BY
E-POS / E-MAIL

STUUR NA /Mail to seker7seker@gmail.com.
ONDERWERPREëL / SUBJECT LINE: My TUBE + CAPTION.



Don't waste your life! Don't!


John Piper saying it as it is... in Scripture.
Jas 4:13 Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.”
Jas 4:14 Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn.
Jas 4:15 Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.”
Jas 4:16 Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd.
Jas 4:17 As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.

Jas 4:13 Come now, you who say, "Today or tomorrow we will go into such and such a town and spend a year there and trade and make a profit"--
Jas 4:14 yet you do not know what tomorrow will bring. What is your life? For you are a mist that appears for a little time and then vanishes.
Jas 4:15 Instead you ought to say, "If the Lord wills, we will live and do this or that."
Jas 4:16 As it is, you boast in your arrogance. All such boasting is evil.
Jas 4:17 So whoever knows the right thing to do and fails to do it, for him it is sin.


This is an outbound link to http://www.youtube.com/watch?v=Sh1wmPQA0QA



Alles wat ek en jy doen in 'n ruimte tussen twee gebede
John Piper: Pray throughout the day



Al ooit daaraan gedink dat alles wat ons doen, tussen gebed en gebed kan inpas?
Dat dit daar behoort in te pas? Dalk is hierdie die belangrikste boodskap wat jy ooit sal hoor.
Dit sal elke gesprek verander.
Dit sal vrees en angs wegneem.
Dit sal verkeerde besluite verhinder.
Dit sal jou laat leef waar jy hoort: in Jesus Christus.


This is an outbound link to YouTube: John Piper, Pray throughout the Day: http://www.youtube.com/watch?v=WL_KfhzWnis


Oh, Holy Night... Lord, thank you for the night when life on earth changed forever.

RhemaMarvanne was seven when Oh Holy Night was recorded.

This is an outbound link to YouTube: http://www.youtube.com/watch?v=fhcZ6b2FSsk


ELKE SEUN HET 'N PA NODIG
Het jy ook al op twee vlakke nagedink oor die woorde van ons Here Jesus Christus— wat ten diepste sy versekering is dat ons gebede verhoor word?

Watter mens onder julle sal vir sy seun 'n klip gee as hy brood vra,
of 'n slang as hy vis vra? As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan dié wat dit van Hom vra? —Matt 7:9-11.

Elke mens het 'n Vader nodig... en ons het 'n Hemelse Vader.





En dan gaan die een doodgewone mansgesig na die ander hier voor ons verby: eenvoudige bloukraagwerkerpa's, mense wat nooit die koerante sal haal nie. Maar elkeen van hulle trap spore in die lewe en hart van hulle seuns. Vir hulle seuns is hulle die belangrikste mans in die hele wêreld.
En voor die Hoë God is hulle die getroues en die gehoorsames.

This is an outbound link to YouTube: Bill Newman, Every boy needs a Dad.
http://www.youtube.com/watch?v=cEAC5xQ3bGo


Lieflike voetstappe
Beautiful footsteps




Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!—Jes 52: 7
Toe Hy gekom het, het Hy die goeie boodskap van vrede gebring: vrede vir julle wat ver van God was, vrede ook vir dié wat naby was. Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.— Ef 2:17,18.

How wonderful it is to see a messenger coming across the mountains, bringing good news, the news of peace! He announces victory and says to Zion, "Your God is king!" —Isa 52:7
It is through Christ that all of us, Jews and Gentiles, are able to come in the one Spirit into the presence of the Father. So then, you Gentiles are not foreigners or strangers any longer; you are now citizens together with God's people and members of the family of God.—Eph 2: 17,18.


This is an outbound link to YouTube: Coptic life suffering in Garbage City (Zabaleen) Cairo 1. Pharaocoptic.
http://www.youtube.com/watch?v=zCS5G5a9ydE


7 year old conductor, Edward Yudenich, 7-jarige dirigent



Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie. —Jak 1:17.
GEBED: Here, seën elke opvoeder in ons land wat kinders se potensiaal raaksien en koester.
Laat elkeen van ons na kinders kyk en weet: wat in my hart nie opgekom het nie, het U weggelê in hierdie kind.
Help ons om geen kind ooit gering te skat nie. Amen.

This is an outbound link to YOUTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=BNNFtlF9CDE&feature=related

Ingestuur deur Chris Crouse, Bloemfontein. chriscrouse@absamail.co.za.


Glass harp-Toccata and fugue in D minor-Bach-BWV 565
Cristallofonia: Glass harp music by Robert Tiso



Which brings to mind... in the House of the Father there is music.

"Now his older son was in the field, and as he came and drew near to the house, he heard music and dancing. And he called one of the servants and asked what these things meant.
And he said to him, 'Your brother has come, and your father has killed the fattened calf, because he has received him back safe and sound.' But he was angry and refused to go in. His father came out and entreated him, but he answered his father, 'Look, these many years I have served you, and I never disobeyed your command, yet you never gave me a young goat, that I might celebrate with my friends. But when this son of yours came, who has devoured your property with prostitutes, you killed the fattened calf for him!' And he said to him, 'Son, you are always with me, and all that is mine is yours. It was fitting to celebrate and be glad, for this your brother was dead, and is alive; he was lost, and is found.'" — Luke 15:25-32.

Submitted by Chris and Andrea Crouse, Bloemfontein. chriscrouse@absamail.co.za


This is an outbound link to YOU TUBE: http://www.youtube.com/watch?v=XKRj-T4l-e8&list=PLFFD597405A310465&index=1


KONFLIK IN DIE CHRISTENHUWELIK
Hoe om uit die gemors te kom
CONFLICT IN THE CHRISTIAN MARRIAGE
How to get out of the mess




Straigtforward, Scriptural, analytical, wise. Mike Clark on conflict in your marriage. Do you know that conflict comes in types? And that the type of conflict determines the route to be followed to get out of the mess? There is conflict about preferences. So what route should we take now? There's conflict on account of sin. If this is the case, there is but one way to go. There are at least two other types of conflict. This video will most definitely contribute to conflict resolution in your marriage. (Read NUUS: Fewer couples get married in South Africa. One of the reasons: they have seen and experienced too much conflict.) It is now a proven fact the continuous conflict is bad for our marriage, our health and our children's future.

This is an outbound link to http://www.youtube.com/watch?v=06-VgQgt_ro



THE EZEKIEL 3:15 CITY



The name Tel Aviv (literally "Spring Mound") was chosen in 1910 from among many suggestions, including "Herzliya". Tel Aviv is the Hebrew title of Theodor Herzl’s book Altneuland ("Old New Land"), translated from German by Nahum Sokolow. Sokolow took the name from Ezekiel 3:15: "Then I came to them of the captivity at Tel Aviv, that lived by the river Chebar, and to where they lived; and I sat there overwhelmed among them seven days." This name was found fitting as it embraced the idea of the renaissance of the ancient Jewish homeland. Aviv is Hebrew for "spring", symbolizing renewal, and tel is an archaeological site that reveals layers of civilization built one over the other.[22] Theories vary about the etymology of Jaffa or Yafo in Hebrew. Some believe that the name derives from yafah or yofi, Hebrew for "beautiful" or "beauty". Another tradition is that Japheth, son of Noah, founded the city and that it was named for him. The name is also transliterated as Tel-Abib in the King James Bible. —E-Teacher Hebrew Blog. http://blog.eteacherhebrew.com/traveling-in-israel/the-source-and-meaning-of-the-name-tel-aviv/.

This is renaissance in action. This is the story of renewal, which is life and joy.
This is possible. And how much more through Jesus Christ, our LORD. — Maretha Maartens,
<seker7seker@gmail.com>

This is an outbound link to YOUTUBE:
http://www.youtube.com/watch?v=vhdgeaa2pfo&playnext=1&list=PLfeox2TF66_noYQKqVD3w-ptCoKucoDTj&feature=results_main




EK SAL NIE BANG WEES NIE
I SHALL NOT FEAR




Wat hou vandag, die volgende paar maande, alles vorentoe vir jou en my in? Wat hou die toekoms vir ons kinders en kleinkinders in? En Psalm 23 se vallei van donker skaduwees? Jesus Christus het die "moenie vrees nie," moenie bang wees nie boodskap van die hemel af na ons gebring. En Joe Niemand sing daarvan, nie van beter planne, plan B, selfvertroue nie, Joe Niemand sing van vertroue in Jesus Christus.

What awaits us today, in the near and far future? Jesus Christ brought the "fear not" message from heaven to earth. Joe Niemand sings about this, not about better plans, plan B or believing in yourself. Joe Niemand sings about faith and trust in Jesus Christ.
submitted by Maretha Maartens. seker7seker@gmail.com.


This is an outbound link to YOUTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=9p8Lef6IdoM




WAGNER: HUWELIKSMUSIEK
Houston area trumpeter Randy Dunn performing on the herald trumpet, accompanied by organ. This is Richard Wagner's "Bridal Chorus" from Lohengrin, also known as "Here Comes the Bride". Before the Wagner "Bridal Chorus" you hear the "Royal Entrance Fanfare", announcing the arrival of the bride before she begins her procession down the aisle at the wedding. Along with Jeremiah Clarke's "Trumpet Voluntary" (or "Prince of Denmark March") this is one of the two most popular traditional bridal processionals used in weddings.

This is an outbound link to YOUTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=oBt6Myv75jk





'n Troudag sonder musiek is ondenbaar. Die huweliksjare daarna sonder musiek is 'n tragedie.
Maar ons dien die God van die onmoontlike: Hy wat die musiek teruggee aan dié wat weet hoe afhanklik hulle van Hom is.

Luister na my, my seun, bly by wat ek jou sê: Bly weg van haar af, moenie naby haar huis se deur kom nie dat jy nie jou mooiste jare verspil nie, jou beste jare aan 'n hartelose mens gee nie, dat vreemdes hulle nie vol eet aan die vrug van jou arbeid nie, dat dit waarvoor jy gewerk het, nie in die huis van 'n ander beland nie. Jy sal sê: "Ek het my opvoeding versmaai, ek het my nie gesteur aan die onderrig nie. As ek maar geluister het na my leermeesters en my ore oopgemaak het toe hulle my geleer het! Hier sit ek nou in die grootste ellende voor die oë van almal."

Jy het tog self 'n vrou, jy het tog self 'n put met water: drink die strome uit jou eie fontein. Moet jou fonteine dan ook die wêreld vol loop, jou strome water oral heen vloei? Hulle is tog net joune, en jy sal hulle nie met 'n ander wil deel nie. Sing die lof van jou eie fontein, verheug jou oor jou eie vrou, so vol liefde, so mooi soos 'n takbok, soos 'n ribbok. Geniet voluit van haar liefkosings, laat dit jou deurentyd bedwelm. Waarom sou jy jou laat bedwelm deur 'n slegte vrou, my seun, waarom sou jy in die arms van 'n ander vrou gaan lê? 'n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy. Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde. Hy sterf deur sy gebrek aan selfbeheersing, sy dwaasheid het hom op die verkeerde pad gebring. -Spr. 5:7-23. ANV.


HOW GREAT IS OUR GOD!


Some days we do nothing but exist. We stumble and moan and plod along, oblivious of where we are. To see where you are right now — watch this video. — Submitted by Maretha Maartens. seker7seker@gmail.com.

This is an outbound link to YOUTUBE: <http://www.youtube.com/watch?v=FGxsI8ksX8Q>.



ANNAKE HET MUSIEK GESTROOI



Sommige mense bestrooi ons lewe met musiek, met klanke wat heling en huppel bring.
Sommige mense leef tussen ons voort, al het hulle reeds gesterf.
Annake de Villiers was so 'n mens gewees.
Ons luister, ons dink, ons harte word lig. En ons sê dankie.
— Maretha Maartens, seker7seker@gmail.com



This is an outbound link to YouTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=N7CunRn7E1k


Die een video WAT ELKE PA EN GEDREWE MA MOET SIEN

Sommige ware verhale
bring ons in ons gedrewenheid
tot stilstand
soos 'n dyspierbesering op die atletiekbaan.
Hierdie is een daarvan.

This is a layer upon layer video, true and haunting and meant for all of us who have children and grandchildren. But it is also a story for ourselves, for times when we are hurting. — Hennie Maartens, seker7seker@gmail.com

This is an outbound link to YOUTUBE: http://www.youtube.com/watch?v=r-Yn4b9iClE

Waarom is André Rieu se uitvoering van die Radetzke-mars ‘n teken van die eindtyd? Op die video word geskaats-gedans op die maat van Marsmusiek. Dit is nie soldate wat marsjeer na die slagveld van ‘n oorlog nie. Jesaja 14:7 Die hele aarde het nou rus en vrede, sy inwoners juig en sing.


   
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2018 Seker.co.za
Chillies