Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
LIG & SEKERHEID

LIG & SEKERHEID is die afdeling van ons webwerf waar jy videos vir geestelike en emosionele groei, ouerskap, lewensvraagstukke en jou daaglikse lewe as dissipel van Jesus Christus kry. Hier vind jy ook inligting aangaande sake wat dikwels versluier gehou word. Mag jy sommige van die videos hier voos kyk... en vind wat jy soek.


Soms sal jy ook onthutsende videos hier aantref. Die video waarin die president van die VSA Islam verdedig, is een daarvan. Tog is hierdie boodskap wat in 2009 opgeneem is, van groot belang. Jy moet dit weet en sien.


THE BIRTH OF JOHN THE BAPTIST


Erkenning: YOUTUBE: The birth of John the Baptist. https://www.youtube.com/watch?v=NxamcvUjThI


Die doen-dinge in die oorwinning oor die sonde in jou siekte
Goed doen teenoor sleg, negatief, boos voel, die emosies met die kiem van bose gedrag in hulle, is eerstens die keuse om in Jesus Christus te bly: Joh 15: 4-8.
Maar vandag moet jy ook goed doen deur uit die alleenplek van eensame worsteling met jouself te stap en iemand— jou huweliksmaat of ouer— net 'n drukkie te gaan gee. Gaan sê vir iemand: Ek is lief vir jou.
1. Dink hoe jy liefde kan doen. Gaan maak vir iemand tee. Gaan pluk vir haar 'n takkie roosmaryn. Gaan masseer sy/haar stywe skouers, daar waar hy/sy voor die rekenaar sit en werk. Gaan stryk 'n paar goed vir hom/haar. Gaan skop 'n bal saam met jou kinders. Gaan tel 'n kindjie op jou skoot.
En dan moet jy ook goed doen aan jouself, aan jou gees wat nou in Christus is en die goeie wil soek en najaag.
2.Goddank vir musiek! Vir alles wat waar en edel en lieflik en skoon en helder is. Vandag kan jy, gratis en rustig, in 'n wêreld van konsertsaalmusiek ingaan. Jy kan in 'n musiekkonservatorium ingaan, waar jy klas in musiek kan loop, klassieke musiek kan luister, kunstenaars operamusiek kan hoor en sien sing, kennis kan indrink, verryk kan word en die heling van musiek wat God vir die mens gegee het, kan ervaar. Dit is alles gratis. Hier is 'n internet-radiostasie waarop jy kan inskakel vir plafonlose luistergenot, vir baie-baie keuses. http://www.accuradio.com/
En hier is 'n webwerf waar jy letterlik klas kan loop in musiek, 'n musiekkonservatorium waar jy kan gaan leer sonder om enigiets te betaal: http://classicalmusic.about.com/od/classicalmusic101/gr/accuradio-internet-radio-classical-music.htm.
3. Doen goed aan jouself, jou gees en jou gemoed.
Bly in Christus. Gebruik jou medikasie. Gaan die wêreld van musiek as konsertganger en as musiekstudent in. Dit is gratis.
Die Here is met jou, oorwinnaar!
4. Gaan praat met die HERE. Doen dit vandag op 'n ander plek as gewoonlik, sodat die ervaring nuut en anders kan voel, soos 'n spesiale afspraak met jou Geneesheer. Want dit is. Sê alles vir Hom. Hy sal help.


The Real Queen of Sheba (AMAZING ANCIENT HISTORY DOCUMENTARY)


The Real Queen of Sheba (AMAZING ANCIENT HISTORY DOCUMENTARY) : YouTube: https://www.youtube.com/watch?v=eAIcuDSOx0w

Hierdie plek is baie na aan ons harte. Ons was hier, en dit was magic.


ABOUT THE AUTHORITY OF SCRIPTURE

YouTUBE: Derek Prince - Authority & Power of God's Word. https://www.youtube.com/watch?v=tPegYrdE5iw


'n Boodskap deur Barack Obama, 2009.

https://www.youtube.com/watch?v=tCAffMSWSzY


THE LIFE OF JESUS CHRIST

YouTube: THE LIFE OF JESUS CHRIST. https://www.youtube.com/watch?v=o-ZcbjLBtls

Met Paasfees so naby, is THE LIFE OF JESUS CHRIST dié totaal Skriftuurlike film om te kyk.

O, JESUS, hoe lief het ons U. Vader, hoe dankbaar is ons. Heilige Gees, dankie dat U u Woord as die waarheid van God in ons laat leef.


Warning Signs of an Abuser

Source:https://www.youtube.com/watch?v=7vvzfYWdDo0


What is Gaslighting?

Source:https://www.youtube.com/watch?v=HQCdUa_3rLo


Why Victims of Narcissists Can't Let Go the Narcissist?

Source: https://www.youtube.com/watch?v=zgQrllDie10


Typical Narcissist's Spouse

Source: https://www.youtube.com/watch?v=H-VPiVMqGd8


THE NEW NORMAL: ANDY STANLEY

What do we do when our circumstances are so challenging there’s no way forward and no way out? We have problems for which there seem to be no solutions. We have questions without answers. During times like these, we’re tempted to run or give up. We’re tempted to give in to jealousy, resentment, and anger . .

Andy Stanley - The New Normal Part ~1 of 4 "In The Meantime Series".

YouTube: https://www.youtube.com/watch?v=gBSo9F02IBc


DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2017 Seker.co.za
Chillies