Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.

BYBELSE DAGBOEK


6/25/2013 3:01:44 PM

Ryker as Dawid
Maretha Maartens, Hennie Maartens
Bybelstudie
 
Mense is soms geneig om te dink die Ou Testament is nie relevant vir die tyd waarin ons leef nie. Die teendeel is egter waar! In Ryker as Dawid gaan kyk die skrywers spesifiek na die relevansie wat die Psalms vandag vir ons het. Sodoende ontsluit hulle die belangrikheid en die betekenis daarvan, in die lig van Jesus Christus wat gekom het om ons te verlos.
Soos altyd is hierdie Bybelstudieboek ideaal vir selfstudie of studie in ’n groep. Lesers sal met nuwe oë na die Psalms kyk en dit sal opnuut betekenis kry.
Ontdek saam met Hennie en Maretha hoe ons as gelowiges vandag ryker as Dawid is omdat ons met Jesus Christus beklee is. Want danksy Hom is ons ryker as Dawid.
Sien hoe die Ou- en die Nuwe-Testamentiese Skrif saam ’n simfonie van lof en genesing, liefde en trou word. 
 
Ryker as Dawid
Skrywer: Maretha Maartens, Hennie Maartens
Kategorie: Bybelstudie
ISBN: 9780796315922
Datum Vrygestel: 2012/11/08
Boek Formaat: Sagteband, 224pp
Prys (insl. VAT): R135
 


Terug na winkel  | Gooi in mandjie

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2017 Seker.co.za
Chillies