Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.

Witklippiejaar


6/25/2013 8:30:30 PM

Witklippiejaar
Publisher: CHRISTELIKE UITGEWERS
Format: SAGTEBAND, 170 x 210, 420 p
Language: Afrikaans
Barcode: 9781770009424
SAGTEBAND
Now Only
R129.95

In Openbaring 2: 17 (Die Multivertaling Bybel) staan: "Aan elkeen wat die oorwinning behaal sal Ek 'n wit klippie gee met 'n nuwe naam op die klippie gegraveer, wat niemand anders ken nie, net hy wat dit kry." En elke meisie wil haar naam op so klippie hê.

Met WITKLIPPIEJAAR langs haar Bybel gaan elke jong meisie 'n wonderlike tyd saam met die Here hê. Jesus Christus gaan haar grootste Vriend ooit wees. Gewilde outeur Maretha Maartens wys in 366 dagstukke vir meisies dat Jesus in elke situasie by haar is. Sy wil meisies met hierdie dagboek help om onder andere seksueel rein te bly, om te gee vir ander en te groei in 'n dieper geestelike verhouding met Jesus.

WITKLIPPIEJAAR is 'n opwindende dagboek wat meisies nader aan die Here sal bring en sal verseker van God se onvoorwaardelike liefde.

CUM UITGEWERS.  Kliek hier:
http://www.cumbooks.co.za/view/64921/witklippiejaar/#reviews


 

Terug na winkel  | Gooi in mandjie

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2017 Seker.co.za
Chillies