Kom ons wy ons aan Hom toe, kom ons streef daarna om ons aan die Here toe te wy.
Die Here sal verskyn, so seker as die son opkom, Hy sal na ons toe kom soos stortreen,
Hy sal ons verkwik soos lentereens die grond verkwik. - Hosea 6:3
DIE KONING SE DONKIE
Ons leef en dien in Christus-sekerheid

KONTAK ONS seker7seker@gmail.com
Welkom by 'n Skrifgefokusde bestemming vir Bybelstudies, boeke, videos en groei.
Welcome to a Scripture-focused destination for Bible studies, books, videos and growth.
MENU KIESLYS EDITORIAL REDAKSIONEEL BOOKS BOEKE
 TUIS
 HUB & SPILPUNT
 - SENDING
 - BEDIENINGE
 BOONTOE
 BOEKWINKEL
 VIDEO'S
- MUSIEK
- LIG & SEKERHEID
- BLOEDFAMILIE
 VERNIET
 NUUS
 GPS NA INFO
- WIE IS ONS
- WAT GLO ONS
- ME SKANDALIZO HANDELSMERK
- PAYFAST & REGISTRASIE
- JURIDIESE JAZZ
 SEKER PRODUKSIES
 ONVERWAGS
Maretha Blog
 
Vandag kan anders wees. die uitgewersmaatskappy met boeke en Bybelvertalings wat jou hele lewe aanraak.
Nuut op die Tuiste

DROOGTEHULP SUID ANGOLA EN NOORD KAOKOLAND
Posted on Saturday, January 09, 2016
 

DROOGTEHULP SUID ANGOLA EN NOORD KAOKOLAND

Liewe vriende

 

Dit was ‘n baie vervullende Desembermaand met al die geleenthede wat oor ons

pad gekom het. 

Nadat ons van die Kaap afgekom het na ‘n mooi Angola vergadering vir opleiding

in Noorde van Angola, het Koos van Zyl en sy span manne (eerste foto), gekom 11 – 21

Desember.

Hulle het gaan kos uitdeel in Noorde van Kaokoland en ook by Katetete die Grunfoss

waterpomp se sonpaneel reggemaak wat die boomrotte stukkend gebyt het.

 

Jacob, ds Jason en Bede is oor na Angola na Alfeus hulle by Okayo.  Die dooie donkie

vertel die storie van die droogte ...

Jacob hulle kon die mense bedien en hulle sit gewoonlik tot diep in die nag en sing.

Hulle is so honger en dors vir die Woord.

 

Die 14 Januarie 2016 ry Jacob hulle weer na Swartbooisdrift met ‘n klomp kos ...

 

JACOB HAAL JAN HUS(1360-1415) AAN  VIR 2016 en dit spreek my ook aan!

 

Seek the TRUTH

Listen to the TRUTH

Teach the TRUTH

Abide in the TRUTH

and DEFEND the TRUTH unto death

 

Mag ons en ons medewerkers, vennote, uitreikspanne, vriende, voorbidders,

die WAARHEID in ons verhouding met die Here optel en opstaan daarvoor.

Mag ons SINVOL Sy planne uitvoer en betroubare werkers wees in Sy diens.

 

Mag ons 2016 KOPHOU omdat die Here deur Sy Gees ons kop bestuur.

Mag Sy vrede deel wees van ons wandel elke dag.

 

Dankie dat ons OOK kan staatmaak op jul voorbidding vir 2016.

 

Met vriendelike groete van die span

Wilma Schoeman <kunene@iway.na>

English Newsletter:   www.kuneneforchrist.com

 


Terug na argief

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...

    DIE EVANGELIE VIR DIE KERSTYD!   DIE LAM is
Lees meer...

WAY BETTER THAN POPCORN. Hendrik Rocher’s testimony: On Mother’s Day 2002 God sav
Lees meer...

DIE KRUISKONING deur Maretha Maartens. Hierdie Evangeliese toneelteks handel oor die aardse bedie
Lees meer...
Winkel
      Tuis | Blaaier | Kontak Ons    |    Vrywaring | Privaatheidsbeleid | IBS | Webmeester
© 2017 Seker.co.za
Chillies